VIR JOU LYRICS BY KAREN ZOID


Lyrics
Vir Jou

Karen Zoid

Vra my wysheid Ek verwys jou Ignoreer my Ek upstage jou My meningspyling onderskei jou Jy speel saam want ek verlei jou Ek wil vertaal in waterverf dimensies Ek wil verdwaal en nooit weer hoef te wens nie

As ek naby is aan jou

As ek naby is aan jou

As ek naby is aan jou Deur die skare soek ek net na jou Jaar na jaar, jy's al wat ek onthou Al die kitare speel weer net vir jou Serenade, sang en dans vir jou Ek gaan nooit verloor nie Ek gaan nooit wen nie Jou ten volle verstaan Of ken nie Maar ek is useless sonder jou

Ek is useless sonder jou

Ek lewe klein en uncomplicated Die een fout is so underrated As ek naby is aan jou As ek naby is aan jou In n kroeg of in n kerk As ons slaap of as ons werk Ons is swak maar ons is sterk Ons is vry maar in geveg Sonder liefde het ons niks Sonder liefde is daar niks Sonder liefde is ek niks Sonder liefde Deur die skare soek ek net na jou Jaar na jaar, jy's al wat ek onthou Al die kitare speel weer net vir jou N serenade, sang en dans vir jou Ooh ooh ooh Net vir jou

No comments:

Post a Comment