DAAI DING LYRICS BY IVAN ROUX



Puik...dis wonderlik om te sien hoe jy verbeter het... jy's regtig uniek en spesiaal... En definitief my nuwe gunsteling sanger...ek is seker dat jy nog n wonderlike pad vorentoe het...moet net nooit ophou om jou droom te volg nie...
Jy was vir my die beste sanger tussen julle twee. Jy moes wen. Ag maar jy sal altyd 'n wenner bly!!
LOVE dit! Jy was vir ons ook die beste! JY moes wen!! Ons is ERG trots op jou. Hou aan doen wat jy doen, jy is 'n super stêr!! Ons sal jou graag wil sien in Upington by die Kuierfees :-)
Ivan well done!!. Jou cd is uit die boonste rakke!!. Speel elke dag hou van alles. En GOD by jou elke tree. Al klaar top 6 moet skuif na top 1!

No comments:

Post a Comment